Luiperdspoor in die sand

Elke dier het sy eie unieke pootvorm.

Wanneer die jagter in die veld rondsluip word spore merkers. Geen spore, geen wild.  Spore oor die algemeen is staanspore, loopspore, drafspore of hardloopspore.

Vars Skukuza katspoor langs die van boksoort
Vars Skukuza katspoor langs die van boksoort

Bo in die klam sand is die stapafdruksel van ‘n luiperd wat ons opgemerk het langs die  H4-1 gedurende April 2014.

Nadat ons die spoor se rigting bepaal en gevolg het, het dit ons ook gelei na kollekat wat heerlik in die rivier op die warm sand gelê en rol het.

Fotos later.

Advertisements

5 thoughts on “Luiperdspoor in die sand”

        1. Nee, ek onthou nou die Luiperd wat ons dieselfde aand gesien het wat gerol en speel het in die sand van die rivier terwyl die son gesak het. Ook pragfotos. Moet more na dit soek …

          Liked by 1 person

Gesels asseblief saam ...

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s