Wyshede

WELKOM BY WOORDE VAN WYSHEID

Hier onder is sommige van die foto’s op spokiesnyspoor.wordpress.com met wysheidspreuke

Die meeste gedagtes gaan oor ‘n NUWE BEGIN.  Want voor ons nie leer om te leef vanuit hart en siel, sal die lewe nooit sin maak nie

Indien ‘n spreuk jou hart tref, laat dit toe …  Plak dit op ‘n plekkie totdat die verborge wysheid daarin vervat, jou lewe vorm en lig laat voortspruit

(Fotos deur Blommie)

Blogwysh lovebirds 1

Blogwysh Voels los vlerkeBlogwysh Olifant kleintjie

Blogwysh Koedoe tree in geloof

Blogwysh Volstruis mik hoog

Blogwysh leeu sterkBlogwysh Zebra lat

Blogwysh Bobbejaan deurgedra

Blogwysh Luiperd 1

Blogwysh Voels eie vlerke

Blogwysh Olifante liefde

Blogwysh Jakkals lokval

Blogwysh Sonsopk vier einde

Word vervolg

Kyk gerus onder die hoofbladsy “WYSHEDE” vir nuwe toevoegings

33 thoughts on “Wyshede”

  1. Dit is alles pragtig. Die leeu een is seker vir my bedoel want met die eerste lees, lees ek “Die LEWE is vasberade tydens die aanval.” en ek dog so by myself “hoe waar.”

    Like

    1. Baie dankie jou kommentaar Kameel, snaaks, toe ek dit lees was daar skielik ‘n een-in-gees gevoel?
      (Ja, die lewe is nie vir sissies nie, en moet jy leeu-moed aan die dag kan lê…)

      Liked by 1 person

    1. Dankie jou inloer Toortsie. Ek waardeer. Ja ek dink spreuke laat mens die lewe dieper raaksien … en verstaan. Salomo moes dit geweet het.

      Like

      1. hahahah vir ‘pro’, maar dankie as jy so dink. 😆

        Jy is baie welkom en ek is mal oor ‘quotography’ en dis bitter min dat mens die afrikaans versions sien. Skies, my brein is weer bietjie stadig vandag en ek sukkel om my afrikaans en engels te skei. Raak maar so as mens oud raak, ek dink… LOL!

        Lekker daggie vir julle hoor en hou so aan. 😀 ♥

        Like

    1. Hiehiehie – perdebytjie, jy is vanogg opreg vrou met jou nuuskierigheid. Ag nee, ons lyk vreeslik as ons op die oop Jeep rondjaag. Miskien staan ons hare so van die olifante wat ons pas gesien het? Jong, ek is nog versigtig om fotos rerig te plaas. Is dit veilig? Ken nog nie WP (security) so goed, en beskerm maar diere ook. Probeer spoor so laag hou moontlik ….

      Like

    1. Dankie tog, Net Ek! – het gister gedog ek het jou iewers verloor? Is jy net stil, of tel my reader jou nie op? Gister wou jou blog ook nie vir my oopmaak … gedog jy’s vies vir my. Ek kan soms te vinnig praat/kommentaar.

      Dankie jou inloer. Terwyl ek dit ontwerp het, het ek ook aan jou gedink …

      Like

      1. Hehehehe, nee nooit is ek vies vir enige blogger hier nie, ons is mos ‘n lekker groep en verstaan mekaar!

        Ag ek is net bietjie op soek die afgelope paar dae. Kort net tyd, dis al. Ek het my blog privaat gemerk, maar jy kan “access” vra dan stuur dit ‘n mail na my en ek keur dit goed.

        Ek het gedink om ‘n paar dae maar ‘n breuk van als te vat, maar ek mis julle baie te veel! Ek kan net nie wegbly van die blogs nie.

        Liked by 1 person

    1. Jy mag maar nuuskierig wees, perdebytjie. Blommie is soos my aangenome dogter en deel van ons familie. Ons neem saam fotos en gebruik ek meestal hare omrede van die beter kwaliteit. (Ek verwag darm ‘n verrasingkie vanaf manlief Kersfees – dan sal ek en sy seker kompeteer) Kyk ook na haar Jeep en foto onder die WELKOM! bladsy hierbo. Sy hou nie van skryf en was dit hartseer dat al ons bosstories en fotos moes verlore gaan. Ek weet eintlik nie hoe blog ontstaan het, en was jy indirek oorsaak. Dankie aan jou.

      Like

Gesels asseblief saam ...