5 Days of Black and White – Day 1 – Big Five

Rondomtaliedraai en Scrapydo het my opgekommandeer vir hierdie uitdaging:

THE TWO RULES OF THIS CHALLENGE ARE EASY TO FOLLOW: 1) Post a black & white photo daily for 5 days.
2) Invite someone different to participate each day.

Die eerste blogger wat ek nomineer is: http://sonelcorner.wordpress.com/http:
Sy het swart-en-wit  fotos van ape en het ek my vergaap daaraan.  Ek hoop sy deel dit met meer van ons.

B & W Renoster

 

Advertisements

21 thoughts on “5 Days of Black and White – Day 1 – Big Five”

    1. ‘n Kalfie-renoster? Onthou ‘n dier haal net die Groot Vyf as hul kwalifiseer vir gevaarlik, uitsonderlik, bedreigd en asemrowend.
      Ek sal eerder hou van ‘n renoster op ‘n nuwe R300 noot.

      Like

      1. Nou vertel jy my? 😉 Nadat ek al verskeie renosters se koppies gekrap het. Ek sal die renoster net voer tot hy weer op sy eie kan aangaan. Die renostertjie en my dolfyntjie sal beste maatjies wees. (Bog praat is my onverskuilde talent).

        Like

  1. Ag, kyk net daai mooi gesiggie en tog te pragtig in swart-en-wit Spokie. Baie dankie ook vir die uitnodiging en kompliment. Ek sal more bietjie foto’s plaas van die nuweling en jy weet die res. 😆

    Liked by 1 person

Gesels asseblief saam ...

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s