5 Days of Black and White – Day 2 – Big Five

Rondomtaliedraai en Scrapydo het my opgekommandeer vir hierdie uitdaging:

The two rules of this challenge are easy to follow:
1) Post a black & white photo daily for 5 days.
2) Invite someone different to participate each day.

Die tweede blogger wat ek nomineer is: http://doutrapper.wordpress.com/
Die rede: Ek hou van haar motorbike fotos, en hoop ons kry dit te sien in swart-en-wit.

Buffel B&W Powerp3

Hieronder is die oorspronklike foto waaruit die buffel se kop gesny is: Die foto is geneem deur Blommie (Hierdie blog se fotograaf.) Dink jy die swart-en-wit lyk mooier?

Buffel Volkleur

28 thoughts on “5 Days of Black and White – Day 2 – Big Five”

  1. Nog nooit ‘n buffelgesig só “uitgebeitel” gesien nie – moet die swart en wit wees! Die gesigsuitdrukking wonder “…wie versteur nou alweer die vrede?”

    Liked by 1 person

  2. Persoonlik hou ek van die buffels wat op die blou papiere gedruk is. 😉 My beursie geniet hulle vreeslik.

    Skies, ek is maar so vlak.

    Ek is altyd verwonder oor die letsels wat ‘n mens altyd op ‘n buffel sien.

    Like

    1. Hi Sparkle, jy kan enige fotos gebruik. Dit kan wees van die plekke wat jul besoek het ook. Ek het sommer ‘n opsie in my Word-application wat fotos na Greyscale verander. Maar, dalk het jy beter program.

      Liked by 1 person

    1. Dankie Tokeloshe. Ja, soms laat die swart-en-wit fotos mens weer ‘n keer kyk na ‘n foto. Dan sien mens weer iets anders raak.

      Liked by 1 person

Gesels asseblief saam ...