5 Days of Black and White – Day 3 – Big Five

Rondomtaliedraai en Scrapydo het my opgekommandeer vir hierdie uitdaging.

The two rules of this challenge are easy to follow:
1) Post a black & white photo daily for 5 days.
2) Invite someone different to participate each day.

Die derde blogger wat ek nomineer is: http://perdebytjie.wordpress.com/
Die rede: Ek sal daarvan hou om van haar wenfotos in swart-en-wit ook te sien.

Olifant B&W challenge

19 thoughts on “5 Days of Black and White – Day 3 – Big Five”

    1. Dankie Tokeloshe. Maar jy sal nie glo, hierdie olifant was aan die oorkant van die rivier. Glad nie naby aan ons nie. Dis die krag van ‘n goeie lens wat jy hier sien … Maar ja, deur die kamera bly mens altyd opgewonde.

      Liked by 2 people

Gesels asseblief saam ...