5 Days of Black and White – Day 5 – Big Five

Ek kan aan geen formidabeler dier dink dan die koning van die oerwoud, om hierdie uitdaging mee af te sluit nie.

The two rules of this challenge are easy to follow:
1) Post a black & white photo daily for 5 days.
2) Invite someone different to participate each day.

Die laaste blogger wat ek nomineer is: http://neteknogsteeds.wordpress.com/
Die rede: Sy kan soms die diepste dog interessante fotos op haar blog plaas. Alhoewel sy soms stil voorkom, het sy ‘n baie spesiale plekkie in my hart.

B & W challenge Leeu 2Ook baie dankie aan Blommie (ons fotograaf) wat die meeste pragfotos op hierdie blog verskaf. Hierdie leeu het diep onder riete ver oorkant in die rivier gelê. Haar ge-oefende oë het hom egter uitgehaal.

Die fotos van die leeu was baie swak, amper deleted. Maar het haar vernuf, geduld en ‘n goeie program die lens se kwaliteit na vore bring.

Geniet jou dagie.

23 thoughts on “5 Days of Black and White – Day 5 – Big Five”

    1. Nee, ek glo nie dis verby. Dit loop vir elkeen afsonderlik. So, gaan rustig voort. Daars geen druk en kan jy dit in enige 5 dae doen.

      Like

Gesels asseblief saam ...