Soms kan die donkerkamer soveel unieke fotos oplewer, dat mens eenvoudig net iets met dit moet doen.
Hierdie fotos kom vanuit ons Jan 15 besoek aan Die Kruger, en word my hart opgewonde as ek besef dat hierdie diere heel moontlik vandag nog daar rondtrippel!
Geniet dit:
Mag jou dagie bestaan uit Liefde en Omgee
Onthou – die lewe is te kort om bitterheid toe te laat
Sien elke dag as ‘n nuwe begin!
Liefdetjies
Spokie
Je hebt weer fantastisch mooie foto’s geplaatst
LikeLiked by 1 person
So glad to re-visit this post. How are you, Lion? 🙂
LikeLike
I came for a close up of that glorious header, but your animal photos are absolutely superb, Ineke 🙂
LikeLike
Wat een voorrecht om in dat land met die prachtige natuur te wonen. Ik ga u volgen en genieten van die Afrikaanse dieren,
Gr, René Vos
LikeLiked by 1 person
Dankie Rene. Ja – ek geniet ook die prachtige natuur en sal daar by jou blog ook inloer.
LikeLike
Eks veral mal oor die landskap foto. Amper so mooi soos ‘n skere Merrie se beskeie poging wat geraam teen my muur hang. (Gesteel natuurlik.)
LikeLike
Hiehie – dankie dat ek mag deel in die gesteelde muurbehangsel teen jou muur. Ja, dankie, landskap fotos is vir my ook mooi.
LikeLike
Soos altyd, baie besonderse foto’s. Wow.
LikeLiked by 1 person
Dankie Xena-kie. Lekker as jy inloer.
LikeLike
So pragtig Spokie en die woorde pas so treffend by die stunning foto’s. 😀
LikeLike
Dankie Sonel. Lekker as jy hier besoek.
LikeLiked by 1 person
Spokie, hoe lyk dit dan asof daai olifant ‘n dame is wat weet hoe om haar jeupe te swaai. 😉
Sy is pragtig!
LikeLiked by 1 person
Hiehie! JY’s reg. Daai olifant swaai omtrent die boude … Dankie vir die inloer.
LikeLike
Reblogged this on scrapydotwo and commented:
Asemrowend!
LikeLiked by 1 person
Wow – dankie Scrapydo – so nederig bly jy het ons dierfotos geniet. Dit maak dit die moeite werd.
LikeLike
Ek het dit net op my verkeerde blog geplaas en gaan dit op my regte een plaas sodat almal dit kan sien
LikeLiked by 1 person
Sjoe maar dit is nou besondere fotos. So mooi. Veral daardie langtoon foto is amazing. Die byskrifte is ook perfek. Dankie vir die deel van jou fotos
LikeLiked by 1 person
Dankbaar vriendin. Vir jou mooi kommentaar woorde. Ja – die langtoon is nogals sprekend.
LikeLike
Sien n mens die voël/tjie gereeld. Hoe groot is hy?
LikeLike
Die Langtoon is eintlik baie interessant. Is so groot soos ‘n kiewiet en loop met sy langtone op waterplantblare. Bly dus by die waters. Wanneer hul die kuikens dra doen hul dit onder hul vlerke en sien jy net klein toontjies wat uitseek. Te oulik! Iewers het ek fotos, sal dit vorentoe wys.
LikeLike
Ag dis te kostelik. Dankie vir verduideliking. Sal graag dit self wil sien en beleef
LikeLike
Die sonsopkoms is vir my die heel mooiste, Spokie! Hoe wens ek ek was vanoggend daar.
LikeLiked by 1 person
Dries – jy roer my hartsnare met jou kommentaar oor die sonsopkoms buite Satara. Dis was baie vroeg en mistig toe ons hierdie goue bal op die horison gewaar. Sug … saam jou wens ek ons is weer daar …
LikeLiked by 1 person
Een fantastische reeks met gepaste titels
LikeLiked by 1 person
Dankie natuurfreak – lekker as jy saam die diere kuier hier in Suid Afrika. Waardeer.
LikeLike
aha jy doen dit net te oulik …
Gebruik jy dit vir jou kursusse?
LikeLiked by 1 person
Hi vriendin. Nee ek gebruik nie ons dierefotos vir kursusse nie. Glo nie teologie en wildfotos loop saam nie. Of … gee jy nou vir my ‘n baie goeie idee!?
LikeLiked by 1 person
Gha inteendeel – het die Liewe Heer nie die diere voor die mens gemaak nie… Gaan na die mier MENS! en so meer!
LikeLiked by 1 person
Baie goed gedoen!
Die sons-ondergang is fantasties, ek kan sommer die bos ruik.
Liefdetjies
LikeLiked by 1 person
Aaag dankie, Tokeloshe. Ja, die sons-ondergang praat nogal. Lekker om te weet jy is ver van hier, maar tog naby deur die blog …
LikeLiked by 1 person
Magnificent photos. It is so important to appreciate all creatures, small and big. So often people in the “Park” just want to see the Big Five and then miss out on so much 🙂
LikeLike
Yes, thanks Emy, there is so much more than just the Big Five. I agree.
LikeLike
Thank you so much for posting these beautiful animal images! They are bringing me smiles! Love all of them. 🙂 The sunrising shot, Wow!!!
LikeLiked by 1 person
Thanks for your lovely words. Yes, nothing like ‘n sunrise and new beginnings…
LikeLiked by 2 people
I agree! 🙂
LikeLike
Soos altyd pragtige fotos. Julle maak my sommer weer lus om ‘n ordentlike kamera te kry.
LikeLike
Ja dankie Kameel. Die wilde diere bly maar ‘n lus vir die oog. Dankie die besoekie.
LikeLiked by 1 person
Spokie dis ‘n pragtige versameling van diere! So bly jy het dit met ons gedeel!
LikeLike
Baie dankie vir jou ondersteunende kommentaar. Waardeer jou.
LikeLike
I like I like!! Jammer is dit ‘n afrikaanse “block”. Ek Smaak Ek Smaak!!!
LikeLiked by 2 people
Nou toe! Eks bly om te sien die fotograaf van die fotos is bly dat ons darm iets met die fotos doen. Al snipper ek soms die meeste weg …Dit verleng die ondervindinge darm so bietjie …
Dankie jou kommentaar, Blommie.
LikeLike
Dankie dat jy my foto’s ‘n plekkie gee!!!
LikeLiked by 1 person
Dis regtig baie baie mooi
LikeLike
Dankie jy! Waardeer jou kommentaar.
LikeLike
Dis pragtig Spokie!Ek hou veral van die pasgebore bokkie.
LikeLiked by 1 person
Aaag ja, ek dink ook die bokkie is cute! Wat wag net nie alles vir hierdie ou diertjie in die woeste wildernis.
LikeLike
O dit is sooo mooi, die Olifant bly my gunsteling wese (net na honde natuurlik)
LikeLiked by 1 person
Ja.a.a ek stem. Honde bly maar mens se beste vriend. En darm kan hul in mens se huis rondtrippel, olifante kan nie!!
LikeLiked by 1 person