My vriendin Blommie, het nou haar eie blog. Hier is haar link: https://bosveldnimf.wordpress.com/
Haar fotos oor wildediere is vars en nuut en behoort jy dit baie te geniet. Dankie jou ondersteuning.
Die fotos hier onder bevat ‘n spreuk wat ek spesiaal aan jou gegriffel het. Mag dit vandag iets vir jou beteken.
Mag jou dag vol liefdetjies en seën wees
Spokie
Pragtige fotos.
LikeLike
Tog te lekker om jou pragfoto’s en die mooi spreuke weer te lees Spokie. Ek dink as hierdie mooie diere kon praat, sou hul dieselfde gesê het. 😀
Ek is bly Blommie het ook haar eie blog nou en ek kuier daar net so lekker soos hier. ♥
LikeLiked by 1 person
Baie bly jy is weer bedrywig… Pragtig!😊
LikeLiked by 1 person
Oe. Jy maak my dag. So bly om jou hier op my blog te sien!
LikeLike
Soos gewoonlik pragtige fotos. Dankie vir die wyshede daarby!!!
LikeLiked by 1 person
Ja nee. Strepe bou nie karakter nie… inbors wel.
Mooi 🙂
LikeLiked by 1 person
Sage words! I love the advice … soft spot for the warthog’s, and the hippo’s ‘kaallyf kielie’. Going to pop over to see Die Bosveldnimf’s site.
LikeLiked by 1 person
Thanks for your visit, Hillechien. Jou foto’s is net so pragtig!
LikeLike
Lovely photos and captions 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Emy – Lets keep fighting the good fight! Thanks your visit at my blog.
LikeLike
Dankie!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Coetzee vir jou besoek aan my blog. Bly om jou gesig weer te sien!
LikeLike
Schitteren om te bekijken en te lezen
LikeLiked by 1 person
Dankie vir jou besoek, lekker om jou weer te sien in my blog!
LikeLike
Wonderlik om weer hier by jou te kan kom kuier, Spokie, vir pragtige fotos en raakvat woorde, soos ons gewoond geraak het!
LikeLiked by 1 person
Dankie jou mooi kommentaar. Waardeer jul besoek!
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos, die byskrifte is goed en baie oulik gedoen.
LikeLiked by 1 person
Dankie Tokeloshe. Lekker om weer saam julle te blog. Sterkte daar oorsee!
LikeLiked by 1 person
Pragtig! Dis baie lekker om jou te sien. Hoop dit gaan sommer beter by julle?
LikeLiked by 1 person
Lekker om jou ook weer te sien in blogland, Tina. Dki – dit gaan beter met manlief.
LikeLiked by 1 person
Dis goeie nuus! Lekker week!
LikeLike
Pragtig,Spokie!Ek hou veral van die laaste een met die pragtige sonsondergang.
LikeLiked by 1 person
Dankie jou besoek perdebytjie, en welkom terug vanaf Sabie. Ek en bosveldnimf was natuurlik vrek jaloers op jou!! (Glimlag) Dankie – dis lekker as jy ‘n prent-met-spreuk “uitsonder,”
LikeLiked by 1 person
Thank you for showing us these precious and beautiful creatures to us.
Beautiful photo, Lion! 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks for the visit, Amy. Love your beautiful photos as well.
LikeLike
Prachtige foto’s en mooie spreuken
LikeLiked by 1 person