Dierewyshede wat ons bemoedig

My vriendin Blommie, het nou haar eie blog. Hier is haar link: https://bosveldnimf.wordpress.com/

Haar fotos oor wildediere is vars en nuut en behoort jy dit baie te geniet. Dankie jou ondersteuning. 

Die fotos hier onder bevat ‘n spreuk wat ek spesiaal aan jou gegriffel het. Mag dit vandag iets vir jou beteken.

Seekoei spreuk Geregtigheid

Koedoes spreuk stap jou

Voeltjie spreuk Wind mag

Seekoei spreuk Dit behaag die

Vark spreuk wysheid word

Kameelperd spreuk Vrede

Sebra spreuk strepe bou

Koedoe spreuk Herkou die

Seekoei spreuk Proe dat

Sebra spreuk 'n Gebrek

Koedoe spreuk Die verlede

Natuur spreuk Rus

Mag jou dag vol liefdetjies en seën wees

Spokie

26 thoughts on “Dierewyshede wat ons bemoedig”

  1. Tog te lekker om jou pragfoto’s en die mooi spreuke weer te lees Spokie. Ek dink as hierdie mooie diere kon praat, sou hul dieselfde gesê het. 😀

    Ek is bly Blommie het ook haar eie blog nou en ek kuier daar net so lekker soos hier. ♥

    Liked by 1 person

Leave a reply to Tokeloshe Cancel reply