Toneelspelers van die Natuur

Daar is geen bloed om te wys, maar van hierdie oomblik af behoort Piggy aan Tilo. Alhoewel my hart brand, sal ek dit nie waag om haar by hom af te vat nie. Vlymskerp naels mag my lewe kos. (Sien Scrapydo2 se uitdaging oor Toneelspelers) Die wildernis se toneelspelers is gehard. Genadeloos. Hulle glo nie aan fiksie nie en kan die rol in ‘n … Continue reading Toneelspelers van die Natuur