Om potretfotos van wilde diere in Die Kruger te neem, is ‘n riller.
Hul staan nie stil nie – al smeek jy, hul kyk nie in jou rigting nie – al skree jy, en swaai jy suutjies die lens, duik hul weg. Ek noem dit pleinweg – moedswillig!
Om te kwalifiseer vir ‘n effektiewe potretfoto benodig jy ten minste ‘n “kopskoot” of die mens/dier moet in die rigting van die kamera kyk. Vang jy nog die blink in ‘n oog vas, het jy ‘n wenfoto … sug.
Gelukkig kwalifiseer dit nie vir stadsjapies wat vrydagmiddag jaag om Die Kruger se hek betyds oop te vang vir die naweek nie.
Ek moes hard sny aan hierdie fotos om hul nader te bring, dis egter plesierig. Baie kwaliteit gaan verlore maar is dit lekker om in die oë van die dier weg te raak. Geniet dit (die emosie van die oog) saam my:
Love these ‘in the eye’ portraits and hard cropped down they really get to the soul of the viewer 😊 Ja, mostly animals like turning their backs on photographers. And birds!! Always fly off just as you press the shutter. So appreciate your shots here.
LikeLike
Weet jy dalk hoe lank ry mens van Pretoria af tot by die Kruger Wildtuin?
LikeLike
Seker so 4 tot 4.5 ure vanaf Pta na die Kruger. Hang natuurlik af WAAR of watter hek jy wil ingaan. Vanaf Pta na Witbank, na Nelspruit sal net langer as so 4 ure wees. Geniet Dit!
LikeLiked by 1 person
Sjoe! Jy is sooo goed!
LikeLiked by 1 person
sjoe, mooiste fotos ooit, ek hou veral van die naaldekoker x
LikeLiked by 1 person
Beautiful! Ek vrek oor ‘n sebra 🙂
LikeLike
Jip. Ek stem. ‘n Sebra bly besonders
LikeLike
Fantastiese fotos! Ek hou ook van jou byskrifte,
LikeLiked by 1 person
Iewers het my kommentaar hier weggeraak. Maar baie dankie vir jou besoek Tokeloshe!
LikeLiked by 1 person
Wow dis baie spesiaal om so “eye contact ” te maak
LikeLiked by 1 person
Jammer dromer, my kommentaar is weg maar wil ek net dankie sê vir jou besoekie aan my blog …
LikeLiked by 1 person
Fantasische beelden en wa teen pracht in hun ogen te mogen kijken.
LikeLiked by 1 person
Dankie jou besoek. Ja – dit is lekker om in hun ogen te mogen kijken van wilde diere!
LikeLike
Goed spoor gesny en lens in regte rigting gelei. Baie mooi fotos.
LikeLiked by 1 person
Dankie Abrie, lekker om jou kommentaar te lees.
LikeLiked by 1 person
Magnificent images! They are incredibly clear! Thank you for sharing this photo collection. 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Amy for your visit. Love your hard work too …
LikeLike
Jy het dit briljant reggekry! En jou byskrifte vertel die hele storie.☺
LikeLiked by 1 person
Dankie Travel, lekker om jou so orals op wordpress rond te sien! Waardeer.
LikeLiked by 1 person
Mooi!
LikeLiked by 1 person
Dankie seegogga vir jou besoekie.
LikeLike
Ek besiek jou elke keer, maar is deesdae baie lui om kommentaar te lewer. Dis meestal op sel en touchscreentaal is n nagmerrie.
LikeLiked by 1 person
Toemaar seegogga, ek lees ook baie jul briewe, vir ontspanning! Maar dit vat baie tyd om kommentaar ook nog te lewer. Waardeer jou.
LikeLiked by 1 person
Ek sekondeer geheel en al. Krappie. Volgende sal ons seker met txt met gedagtes. Gaan dit ‘n jol wees.
LikeLiked by 1 person
Ek hoor ‘n baie ou gewilde Nokia kom terug. Slimfoon, maar met knoppies glo.
LikeLiked by 1 person