Bos Stories

Inleiding tot …

Oehoe! Kannie wag om jou al my bosstories te vertel nie.

As kind het ek grootgeword in die bosveld van Suid Afrika en was dit niks snaaks vir pa om ‘n sinkhuisie aanmekaar te timmer rondom ‘n massiewe maroelaboom nie. Daar sou ons woon tussen Dikstertskerpioene – wat tot 14cm lank word – tot slange wat saans agter my strelende klaviertokkelspel aanseil.

My broers het grootwildjagters geword met ‘n dors na bloed en skougewere terwyl ek meer van ‘n bewaring in myself gekweek het. Daar is geen plesier vir my daarin om ‘n formidabele buffel ‘n loodkoël in die hart te gee of om te kies watter koedoe se horings die imposantste trofee sou uitmaak nie.

KRUGER WILDTUIN KOEDOE naby die Orpenhek teen die H7
KRUGER WILDTUIN KOEDOE naby Orpenhek teen die H7

Ek hou nie van opgestopte diere met dooie glasoë teen mure uitgestal nie en verkies om eerder die rippeling van die dier se spiere onder sy blinkvel te sien bokspring! Die reuk van olifantmis, of die soet geur van veldblommetjie is dinge wat my sintuie bekoor en is daar niks salliger as om met die sagte gehoot-hoot van naguiltjies aan die slaap gesus te word nie.

Geniet my stories en veldfeite in ons afrikaanse lieflingstaal. So kweek ons ‘n bewaring vir die nageslag asook ‘n trots vir ons asemrowende natuur.

(Header scorpion pietpetoors.com)

 

Storie 1 – “Lees my ondervinding met ‘n botterspinnekop in ‘n longdrop…” hier:    https://spokiesnyspoor.wordpress.com/2014/10/28/van-plonsput-tot-botterspinnekop/

 

5 thoughts on “Bos Stories”

  1. Ek voel nes jy oor opgestopte diere. Ons ‘skiet’ hulle maar eerder met ons kamera’s né? Dit klink asof jy ‘n wonderlike kinderlewe gehad het en dit het gemaak dat jy die natuur net meer waardeer vir wat dit is. Ek geniet om jou foto’s te sien en jou mooi stories te lees. Hou so aan. 😀 ♥

    Like

Gesels asseblief saam ...

Proë die wildernis

Drome Visioene en Profetiese Simbole

LEER KEN GOD SE STEM IN JOU DROOM

Die Boek Van Die Aarde

Die Vyfde Epogale Openbaring Vir Ons Dag

Manna Tydskrif's Blog

Just another WordPress.com site

WOORD IN AKSIE KAMPE - LIMPOPO

WEGBREEK NAWEEKKAMPE OP 'N GENESINGSPLAAS

heartprints

live the story you want to tell

Christastories

"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Poerdezmerdez

Menz. Lag of huil, menz bly menz.

Wegkruipplek

Dis hier waar ek kan skryf wat ek wil

Lekkervurigeaffêre

Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!

Raising My Rainbow

Adventures in raising a fabulous gender creative son.

Sonneblomsaadjies

Mag Abba Vader Sy Lig or jou skyn

Sterkloop Properties

Construction and Rental Services

Diary of an Adventurous Retiree

Making the most of the South African Lifestyle

Training for Eternity

Training for Eternity

Woestynkind

Die wandelende opinie

Abrie dink hardop

Jy is wat jy dink - nie wat jy dink jy is nie. Dit help soms om hardop te lag vir wat jy dink of dink jy is.

Metamorfose vir my Siel

ñ Reis na self ontdekking.... wie weet dalk loop ons mekaar raak.

eggovrou.wordpress.com/

Sprei jou vlerke

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

maletatsi

Just another WordPress.com site

Miya-se-Babbel-Bek-Blog

avontuur - verken - natuur - waag - anders - babbelbek - uniek

Musin' With Susan

Life Through My Lens

The Psalmist

Psalms and poems of praise to the Lord

Geloof droom skryf

Om te glo te droom en oor alles na aan my hart te skryf

Trommeltjie

Lewenspaaie.

rondomtaliedraai

Blessed is he who expects nothing, for he shall never be disappointed. (Alexander Pope).

Lelie van die Veld

Inspirasie vir elke vrou van God. Ons gesels oor vrou-wees, vriendin-wees en Christen-wees.

twee kinders later

'n Doodgewone ma se kaalvoetstories

wildernessie

A wild enquiry | Wilde ontdekking

Rusplekkies op my Geloofspad

Past. Tommy Lessing se blog

Herriemerrie

Ietsie van alles

Karinsegriffels

My Griffels en Skryfsels

Ilze Gopal | My Denke

Natural Bipolar Poetry

Recruit's Story

The Saga Continues..

Daily Manna

By Heart of Worship

Martha L Shaw - Poet, Writer, Author, Artist

In Love Wth The Lord Poetry & Prose

Afrikaans-in-Amerika

Boeremeisie tussen die Yanks

Kouevuur

wat brand in my kop

WordPress.com News

The latest news on WordPress.com and the WordPress community.

Danie Jonker

Met my God spring ek oor 'n muur

houvanblou

My gedagtes soos ek groei, leer en leef.