WELKOM BY WOORDE VAN WYSHEID
Hier onder is sommige van die foto’s op spokiesnyspoor.wordpress.com
met wysheidspreuke
Die meeste gedagtes gaan oor ‘n NUWE BEGIN
Want voor ons nie leer hoe om te leef vanuit hart en siel
sal die lewe nooit sin maak nie
Indien ‘n spreuk jou hart tref, laat dit toe …
Plak dit op ‘n plekkie totdat die verborge wysheid daarin vervat, jou lewe vorm en lig laat voortspruit
(Fotos deur Blommie)
Word vervolg …
Dit is baie goed gedoen 😉
LikeLiked by 1 person
I know Harriet must be just “misunderstood” as she was working to protect America from the ‘terrists’ and how could we ever find her or her helpers guilty? Anyway, she has a lapel pin on so …….. get off her case!This all seems like just so much theatrics anymore!
LikeLike
Prachtig
LikeLike
😀
LikeLike
Ek kyk kort-kort weer hierna… Waardeer dat dit so betekenisvol is!😊
LikeLike
Lekker as jy inloer Sneeuvlokkie. Verlang eintlik vreeslik na julle so ver oor die see.
LikeLike
Ek kies om ‘n olifantkalfie te wees! -die mammas gee voelbare Liefde met daardie handige slurpe van hulle😍. Dis lekker om die wyshede so te “sien”, -dankie 😊!
LikeLiked by 1 person
Ahaa! lekker om jou weer hier op ons blog te sien. Verlang baie na jou oorsee!!
LikeLiked by 1 person
Die olifante is my gunsteling!
LikeLike
Oe-ja! Dankie Sparkle, die olifante onder wyshede is pragtig. Dankie dat jy my ouer artikel besoek het. Dis lekker…
LikeLike
Hier is werk in hierdie “posters” gesit. Dit het baie mooi uitgekom! Xx
LikeLike
Sparkle, jy is so reg, oor die baie werk om so ‘n diere-poster te maak. Ek het seker ‘n week aan dit moes werk. Maar het elke oomblik geniet, want so het elke spreuk diep in my hart ingegroei…
LikeLike
Oulike fotos
LikeLike
Baie dankie vir die inloer. Waardeer.
LikeLike