Aan Iemand Spesiaal

Mag Kersfees vir jou ‘n vrolike tyd wees
Vol verrassings en laggies
En mag jy dít vind wat jou gelukkig maak

Jy is uniek
Gee dus ruim glimlaggies, en jy sal vele terug ontvang
Hier is ‘n paar wyshede spesiaal vir jou ontwerp

Alle fotos is geneem in Die Kruger gedurende 2014
en behoort hierdie pragdiere vandag nog daar rond te hardloop
Geniet hulle – want ons kan baie by die diere in die veld leer

Fotograaf: Blommie
Skryf en ontwerp: Spokie

Blogwysh rooibokkies soen

Blogwysh Koedoe dra met trots

Blogwysh Buffel Diamant voorkop

Blogwysh Grootreier verborge waarh

Blogwysh Koedoe ooie wees waaksaam

Blogwysh rivier met Klippe op lewensp

Blogwysh sebra klein verandering

Blogwysh jagluiperd vaartbelyn

Blogwysh sebras drink strome

Blogwysh uil wyse woorde

Blogwysh Koedoe liefdeswoortjies groet

Blogwysh sebra steun op ander vriendskap

Blogwysh 2014 verby

END

(Indien hierdie fotos en spreuke iets vir jou beteken het, lees gerus die ander onder die Hoofmenue:  WYSHEDE)

33 thoughts on “Aan Iemand Spesiaal”

  1. Sulke pragtige wyshede en fotos. Ek is mal daaroor! Hulle is almal so mooi dat ek nie eers kan sê watter een is my gunsteling nie. 😀
    Alles van die beste vir 2015 Spokie en Blommie. ♥

    Like

    1. Dankie jou kommentaar Dries. Ons vakansie in die wildtuin? Oehoe … my hart is nog geswel daaroor. Kannie wag om by die fotos uit te kom nie.

      Ek sien julle tyd was net so amazing. Is mal oor jou renostertjie wat so aan die ma drink.

      Like

    1. Aaag baie dankie Kameel. Ek sit hier in die Kruger, en is weer besig om die mooiste diere te sien. Geseende Nuwe jaar vir jou en gesin.

      Like

    1. Aaaa Sedge, so sorry about the afrikaans. I”ll tell you what. As soon as I am back at home I will create something only for you. Just to show my apprec on our blog-friendship.
      Best wishes.

      Liked by 1 person

    1. Hi Blommie, ja jou fotos is mooi en die diere pragtig. Die mooiste een vir my is die klein sebra-kie. kyk net die haartjies aan die onderste lippie. Hy Pas by ” ‘n nuwe begin “

      Like

    1. Hallo Vriendin! Dankie jou mooi kommentaar. Ek sit hier hoog in die berge tussen mis en misterieuse pieke. Die prente was gedoen op my laaste werksdag en glo ek nie hierdie ou IPadjie sal my motifeer om so iets op dit te probeer ontwerp nie.
      Geniet jou Kerstyd.

      Like

        1. Skuus ek antwoord nou eers – opvangs in die berg soms swak. Eks nou by die huis. Maak reg vir my Kruger vakansie vanaf die naweek. Mis julle blogvriende baie, maar beplan vandag om alles te lees wat julle aangevang het. Moet kyk of julle ‘soet’ is as ek weg is …. (speel net)

          Like

            1. Ek begin weer werk 5 Jan 15. Dan word rondrits hokgeslaan. Maar, die iPad-kie gaan orals saam. Moet darm dophou of julle bloggers jul gedra oor hierdie Kerstyd. (Grappie)

              Liked by 1 person

Gesels asseblief saam ...